LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage 6 - Cintsa Chalets | LekkeSlaap
+20

Cottage 6 - Cintsa Chalets

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cottage 6 - Cintsa Chalets is 'n volledig toegeruste selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Cintsa Chalets op die ongerepte Wildekus in die Oos-Kaap geleë is. Dit is perfek geleë aangesien dit stapafstand vanaf die strand, restaurante en doendinge in die omgewing is.

Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n vrieskas in die sitarea. Die 2 hoofslaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, lugversorging, platskerm-TV's, deure wat oopmaak op die balkon met see-uitsigte en en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort bo die bad. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n platskerm-TV. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en die huis word daagliks skoongemaak.

Op die onderste verdieping is daar 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n toonbank met stoeltjies, die nodige toebehore, 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf en twee yskaste met vrieskaste. Daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV, volledige DStv (Extra View), lugversorging en 'n ingang wat na die onderdak-patio met sitplek lei. Die onderste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n platskerm-TV en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Strandtoerusting is beskikbaar aan gaste en sluit strandstoele, 2 sandplanke, strandspeletjies, 2 strandsambrele en 'n gazebo in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n 24 uur-sekuriteitsdiens, Die kompleks het 'n tennisbaan, 'n kinder-speelarea en 'n gemeenskaplike swembad wat reg langs die huis geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage 6 - Cintsa Chalets sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Cottage 6 - Cintsa Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage 6 - Cintsa Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZmM2MjIxLTQ1ZmQtNDEyNC05ZTJjLTVjNzA5MzVmMDllZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 42 Steenbras Drive Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -32.826710999333 28.118851999333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!