Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage at 152

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Cottage at 152
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jp E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Mooiste plek, skoon, netjies. Waarde vir geld.

Sien sterre.

René T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Veilig, lekker ruim en skoon.

Baie goeie kommunikasie nog voor ons gearriveer het. Alles wat benodig word is beskikbaar en nog meer. Goeie waarde vir geld. Dankie vir 'n mooi plekkie Jana. Kan dit aanbeveel en sal self weer daar tuis gaan.

Anica J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica J

Aangenaam.

Ons was by 'n fees. Cottage at 152 was gaaf genoeg om ons toe te laat om vroeër in te klok, al was dit net om ons kar daar te los.

Don S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don S

Best stay.

Best place to definitely recommend it.

Anita L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Stylvol en rustig plekkie.

Baie lekker geslaap. Ruim en netjies.

Wynand D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly, sal weer daar bly!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Douw G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw G

Baie netjies en luuks!

Awesome! Hou so aan.

Prudence L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence L

We enjoyed our stay!

More beautiful than the picture, very clean. Would definitely recommend to friends/family.

Marlené V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlené V

Salig en stil.

Baie rustige groot ruim kamer / cottage.

Johan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Sal weer besoek as ek na Pretoria moet reis.

Baie lekker gebly, dankie. Sal verkies dat daar warm water in die kombuis opwasbak is met skottelgoedseep sodat ons die gebruikte ware kan was.

Zenita C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenita C

Rustig, gasvry & mooi.

Ons het net een nag daar gebly, maar sal vir seker weer.

Amanda A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda A

Dit was baie aangenaam.

Ek het my tyd in die cottage baie geniet. Die plekkie was skoon en baie gemaklik.

Anke D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Alles wat mens nodig het vir lekker verblyf oor 'n naweek.

Sal weer hier kom oorslaap. Dankie vir jou vriendelike gasvryheid.

Yvonne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Baie lekker.

Die ligging is uitstekend. Die verblyf self is regtig baie goed ingerig. Die eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal die plek definitief weer besoek as ek in die area is. En kan dit definitief vir almal aanbeveel.

Jp E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Volkome tevrede.

Volkome tevrede. Mooi. Netjies. Gemaklik.

Michiel E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel E

Stil, skoon en rustig, Jana was beskikbaar as daar vrae sou wees.

Regtig geen probleem. Sterk aanbeveel.

Schalk J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Lekker gebly. Die blyplek het alles wat jy sal benodig vir 'n oornag.

Gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n rustige omgewing. Sal weer gebruik maak van die verblyf.

Juane M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane M

Prentjiemooi.

Die verblyf is ruim, stylvol, skoon en netjies. Ons het dadelik tuis gevoel na die vriendelike gasvrou ons verwelkom het. Sy lewer 'n fantastiese diens en staan enige tyd van die nag op om haar gaste te akkommodeer. Die perseel is veilig.

Michelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Absolutely safe, clean, friendly staff, stunning place.

We enjoyed our stay! Would definitely stay here again when we are in Gauteng. Safe, clean, friendly staff, beautiful place. Convenient to travel to nearby malls, etc.

Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie skoon en veilig.

Die plek is voorwaar baie skoon met vriendelike personeel wat jou welkom laat voel.

Barry V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Baie lekker en skoon plek om te bly. Was baie gemaklik en tuis gevoel, die vertrekke is baie groot en ruim.

Sal beslis weer by Cottage at 152 gaan bly as ek in PTA rond gaan wees.

Anke D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Naweekverblyf in Centurion.

Baie vriendelik ontvang! Sal beslis weer daar gaan slaap. Die Cottages is baie netjies en goed toe gerus.

Marius F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Baie veilig, baie skoon en baie smaakvol.

Ons sal weer daar bespreek.

Grete P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grete P

Net oorslaap.

Ideal geleë vir oorslaap tydens my trek.

Esther T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T

Gerieflik vir ons doel.

Dit was baie warm maar ons het goed gebly. 'n Gasstofie is dalk 'n goeie idee vir wanneer die krag af is, maar daar is thermosflesse.

Anita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Aangenaam. Sal enige tyd aanbeveel vir iemand wat na daardie omgewing moet gaan.

Ja baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Oulike en praktiese blyplekkie en baie skoon en netjies. Sal weer gebruikmaak van die verblyf indien nodig vir verblyf in Pta. Omgewing ook stil.

Liezel H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Billike, netjiese verblyf.

Die plekkie is pragtig. Jana is 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik geslaap. Die cottage is baie goed toegerus. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Shann B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Lovely place to stay!

Cottage at 152 is a lovely, peaceful place to stay. Have already booked a return visit!

Vicki V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki V

Goed.

Kamer is nooit gediens vandat ons ingeboek het tot ons plek verlaat het nie. Van Donderdagaand tot Sondagoggend. 5 pakkies koffie gekry en 1 1/2 toiletrol vir al die dae. Handwash bottel was leeg. Lampie by regterkant se kragprop was afgesny. Koffiestasie en toiletpapier nooit opgevul nie. Gevra vir handwash, nooit ontvang nie!

Cottage at 152 se terugvoer

Hi Vicki
Op ons inligtingstuk sê dit dat daar nie diens vir die kamers is oor naweke nie. Dit was ongelukkig langnaweek en die werkers is afgegee. Ons verskaf ook koffie, tee, suiker en genoeg melk vir die eerste aand omdat dit eintlik 'n selfsorg instansie is. Ek vra groot onverskoning oor die toiletpapier. Ek moes seker gemaak het toe julle daar aankom dat daar wel genoeg was. Ek het aangeneem die ander rol waarmee ek vervang het sou 2 dae hou. Jammer ook oor die hand seep, ek het vergeet om Saterdag vir julle die nuwe bottel te bring. Hoop julle het andersins die kuier geniet.

Groete
Jana

Cottage at 152
Hendrik P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Gastehuis vir sakereisigers in Wierdapark - Cottage at 152.

Die eienares was vriendelik en hulpvaardig met alle versoeke van my kant af bv. verlengings, staanlampie en proppe. Sy het ook toegesien dat die gastehuis elke dag skoongemaak word. Daar is 'n veiligheidshek en omheining, alarms, baie vinnige WiFi, sonkrag op sekere muurproppe en ligte, 'n goed toegeruste kombuis, eetgerei, stoof, mikrogolf, etenstafel, Netflix, groot en gemaklike dubbelbed, 'n stil omgewing en tog naby 'n aankopiesentrum en hoofpaaie. Opvallend baie spasie en gemaklik vir 2 mense ook!

Christelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Die beste.

Baie skoon, mooi uitgelê en warmhartige mense.

Sanet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Rustige omgewing met 'n pragtige en veilige tuinwoonstel.

Baie dankie Jana, die ontvangs en verblyf daar was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons aan almal sal aanbeveel.

Mariette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Fantasties.

Pragtige tuinwoonstel in 'n rustige omgewing. Alles wat nodig is in die woonstel. Gasvrou Jana is 'n liewe mens en het ons baie tuis laat voel!

Denise E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang, baie mooi en netjiese plek.

Amanda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Absolutely amazing, clean and beautiful establishment. Loved it!

See stars.

Mariaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Baie goeie waarde vir geld.

Gasvrou is baie vriendelik. Plek is netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

Cottage at 152 se terugvoer

Baie dankie Mariaan, hoop ons sien julle gou weer.

Cottage at 152
Graham S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S

More than I expected, very happy, will be back.

Shower could do with new tiles or regrout. Only minor detail not perfect.

Cottage at 152 se terugvoer

Thank you Graham, will make work of it as soon as possible.
Regards,
Jana

Cottage at 152
Carolyn O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn O

Gasvry, netjies, ekstra bederfies.

Dogter het getrou. Bedagsaam om iets spesiaal vir ons te los saam met hulle te geniet. Goeie kontak met ons gehad, vir reëlings met sleutel, en of ons iets benodig. Was baie lekker daar. Bespreek gerus daar.

Cottage at 152 se terugvoer

Baie dankie Carolyn. Hoop julle kom kuier gou weer.

Cottage at 152
Annemarie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W

Heerlik, gemaklik.

Baie dankie Jana, jul plek is pragtig.

Cottage at 152 se terugvoer

Baie dankie Annemarie, was so lekker om jou te ontmoet. Hoop julle kom kuier gou weer.

Cottage at 152
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA866f5b7e3c61bb083441ab3736cbf0a78589fee02e1f35ab290e469a0adafa30540e92da3417ef5fbaf1c75c29a562128a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 152 Steenbok Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.854996960623 28.148239012234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang