Cottage with a View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap
- Vanaf R2 190 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cottage with a View is 'n bekoorlike solderwoonstel op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Die woonstel spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge, wat 'n skilderagtige agtergrond aan die idilliese dorpie bied.
Die woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 jonger kinders en beskik oor 'n solderslaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Dubbelslaapbank is op die onderste verdieping vir 2 jonger kinders beskikbaar. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n stoep met 'n asemrowende uitsig. Gaste sal met aankoms 'n komplimentêre pakkie tuisgebakte lekkernye ontvang.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esmay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage with a View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiker Place 3, St. Francisbaai-dorp, St. Francisbaai, 6230, Oos-Kaap