Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottages @ Moffett

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos huis. Baie netjies, skoon en modern. Voel soos huis. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Daleen Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete Francois en Leonie

Jurie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige kamer, skoon en het alles wat jy kan nog steeds kry. Baie dankie weereens vir julle gasvryheid! Dis altyd 'n plesier om by julle oor te bly! Dankie ook dat julle op kort kennisgewing ons seun ook kon akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vinnige heen en weer reis, moë bene, kan vir beter oorblyf gevra het nie. Altyd so lekker om hier te woon. Skoon, netjies, en baie vriendelike ontvangs. Tot die nuweling hond se kinders is opvreetbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Bester Mercia, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Julle is altyd weer welkom. Groete Francois en Leonie

Mercia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, huislik, vriendelike verwelkoming. Ons het al 'n paar keer gebruik gemaak van Cottages, en sal geen ander blyplek kies nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Mercia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle jul verblyf by Cottages@Moffett geniet het. Dit beteken baie vir ons. Julle is enige tyd weer welkom! Groete Francois en Leonie

Neill M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Vreeslik lekker gebly. Beveel die akkommodasie vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Vanessa Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is enige tyd welkom om weer by ons oor te bly. Groete Francois en Leonie

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather S
1 nag
5.0
Jul 2024

Great stay - will use it more often. Great coffee and rusk. I had a good rest and am ready to journey on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Dear Heather, thank you for the great feedback. We are glad that you enjoyed your stay at Cottages@Moffett. You are welcome back anytime. Best regards, Francois and Leonie

Lu-ann M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Beautiful cottages with everything you need. It was lovely. Beautiful cottages with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Puik bestemming, soos altyd! Cottages at Moffett het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Ons het met 'n baba gereis en hulle het die kamer baie goed ingerig met 'n kot, baba boekies en ekstra handdoeke. Dit was ook ysig koud die week toe ons Bloemfontein besoek het en ons kamers was heerlik warm. Die kombuis is goed toegerus en die WiFi vinnig, wat ons toegelaat het om werk te kom doen soos nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Cottages @ Moffett
Beste Tanya, baie dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd baie lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het. Groete Francois en Leonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffettstraat 34, Fichardt Park, Bloemfontein, 9314, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fce418fc0e3282bbed315e9c48cfa8bb382880975ad75ad0c7ff1e9e14509bdb2931c1020babba44608ac471df743296d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 34 Moffett Street Fichardt Park 9314 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.141184 26.181667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang