Cottam Grove Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cottam Grove 1, Windermere, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R645R581 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottam Grove Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Windermere in Durban, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is perfek vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer en 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuin, swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos Florida-weg met restaurante, winkels en koffiewinkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
St John Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Cottam Grove 1, Windermere, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cottam Grove Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Windermere Berea Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cottam Grove 1, Windermere, Durban, 4001, KwaZulu-Natal