3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Counting Crows is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Springbok, met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Of gaste nou die grens na Namibië oorsteek, Namakwaland verken of langs die Weskus vaar, hierdie woonstel bied die perfekte knus stop tussen nêrens en êrens.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Enkelbed in die leefarea is geskik vir 'n kind. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n ontbythoekie. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV in.
Ongelukkig bied Counting Crows nog nie braaigeriewe nie.
'n Privaat staproete reg voor die deur van Counting Crows bied pragtige oggend- of laatmiddagwandelings, omring deur stilte, blomme en asemrowende uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willemien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Counting Crows het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang