Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Club Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaralaan, Country Club Cabanas 18, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Country Club Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n pragtige gholfbaan in Scottburgh. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en is net 'n entjie vanaf 'n strand met baie rotspoele.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die skuifdeur lei na 'n balkon wat die perfekte uitsig oor die gholfbaan bied. Dit is die ideale plek vir gaste om 'n skemerkelkie en die Weber-braai te geniet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie eiendom is 3 km vanaf die hoofswemstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Country Club Cabanas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Barbaralaan, Country Club Cabanas 18, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaralaan, Country Club Cabanas 18, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1508c46e8d4b4e00d410a36c7f127c76d55486ad2aad113e692ef070418777450cbf13df1b05587dc43bab165c149ef484f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) Barbara Avenue 18 Country Club Cabanas 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -30.2968376 30.7500913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem