Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen Country Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Evergreen Country Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die skilderagtige omgewing van Magoebaskloof. Dit skep 'n pragtige, rustige area met die asemrowende uitsigte op die berge en oor die valleie, asook prentjiemooi voetslaanroetes deur die inheemse woud.

Hierdie oulike kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapakmers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koninggrootte-bed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n wasbak sowel as 'n aparte toilet.

Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het is smaakvol gemeubileer en het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Langs die eetarea is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Buite het die kothuis 'n tuin wat na 'n klein dam lei. Verder het gaste toegang tot 'n houtvuurwarmbad, 'n dagbed wat kan swaai, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Evergreen Country Cottage is gerieflik naby gewilde besienswaardighede soos die Cheerio-tuine, Zwakala Brouery en Wegraakbosch Melkplaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Evergreen Country Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Evergreen Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Evergreen Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74, Wegraakbosch-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05c421b43f1b1c7a1b7863b3af44b8fd3d24e271ce2d5a27b28848d2b243d2e5ba7b8d93faca36655e3be78900ca7b89529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R74 Wegraakbosch Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.891505321567 29.959714798449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem