Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 94, Tweedestraat, Dalmada, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Country Lodge is in die rustige omgewing van Dalmada geleë en bied verblyf in 2 selfsorgeenhede wat ideaal vir paartjies of vriende is, wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea met lugversorging en 'n sagte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste het toegang tot 'n stoep en 'n tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

By Country Lodge kan gaste van die stadsgewoel ontsnap en rustig in die natuur in Dalmada verkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plot 94, Tweedestraat, Dalmada, Polokwane, 0700, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 94, Tweedestraat, Dalmada, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aea9bbb6ea41c86e7dfb90fceef171b242b2cdf2779c747ed73ac0b495c86d4f2d1dd6747d3d3ec030dc1d9c5a21ac903f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) Plot 94, Second Street Dalmada 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.890634992542 29.534797552432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem