- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Incolae Road, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Country Park is langs Beyers Naude-rylaan in 'n rustige plattelandse omgewing in Muldersdrift, Johannesburg geleë. Die instansie bied luukse verblyf, 'n klein konferensiekamer, asook karavaan- en kampplekke teen bekostigbare tariewe naby die Wieg van die Mensdom, 'n Wêrelderfenisgebied.
Verblyf beskik oor 9 kamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n kombuisie, TV en lugversorging.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek, en konferensiegeriewe in.
Die perseel is ideaal naby Johannesburg, Pretoria, Randburg, Sandton, die N1- en N14-hoofweë, asook Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Die park is naby die Wieg van die Mensdom en die bekende Muldersdrift trou-myl, winkelsentrums, restaurante, gholfbane en sportstadions.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en oond. Ander geriewe sluit lugversorging, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt is opsioneel aangesien die eenheid volledig met 'n selfsorg-kombuis toegerus is. Week- en naweektariewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied 'n uitsig op die berg en oor die swembad. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n oopplan-sitarea, plafonwaaier, lugversorging, tafel en stoel, platskerm-TV met Openview-kanale, en braaigeriewe in. 'n Ekstra opslaanbed is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt is opsioneel. Die eenheid het 'n selfsorgkombuisie. Ons bied week- en naweektariewe.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus. Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n addisionele oprolbed is beskikbaar. Dié kamers het 'n TV met Openview-kanale. Elke gas ontvang 'n komplimentêre WiFi-koepon van 200 MB en ekstra koepons kan aangekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering We offer mid-week, weekend rates.

Dié luukse dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus. Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 2 addisionele oprolbeddens is beskikbaar. Dié kamers het 'n TV met Openview-kanale. Elke gas ontvang 'n komplimentêre WiFi-koepon van 200 MB en ekstra koepons kan aangekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering We offer mid-week, weekend rates.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 5 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met nog 'n koninggrootte-bed en enkelbed. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en oond in. Daar is ook 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Hierdie eenheid bied 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg. Ons bied tariewe vir die middel van die week en naweek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus. Koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n addisionele oprolbed is beskikbaar. Dié kamers het 'n TV met Openview-kanale. Elke gas ontvang 'n komplimentêre WiFi-koepon van 200 MB en ekstra koepons kan aangekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering We offer mid-week, weekend rates.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anitha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaardkamer 5 - grondvloer
-
Ontbyt is opsioneel aangesien die eenheid volledig met 'n selfsorg-kombuis toegerus is.
Week- en naweektariewe is beskikbaar. - Dubbelkamer 1 (grondvloer)
-
Ontbyt is opsioneel. Die eenheid het 'n selfsorgkombuisie.
Ons bied week- en naweektariewe. - Dubbelkamer 2 - eerste vloer
-
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering
We offer mid-week, weekend rates. - Dubbelkamer 3 - eerste vloer
-
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering
We offer mid-week, weekend rates. - Eenheid 6 - Gesin/Groep (grondvloer)
-
Hierdie eenheid bied 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg.
Ons bied tariewe vir die middel van die week en naweek. - Dubbelkamer 4 - eerste vloer
-
This unit offers a fully equipped kitchenette for self-catering
We offer mid-week, weekend rates.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.