Hluhluwe Akkommodasie by Country Rose Self-catering Guest Lodge | LekkeSlaap
+9

Country Rose Self-catering Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 87, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Country Rose Self-catering Guest Lodge in Hluhluwe bied gehalte-selfsorgverblyf in 4 gastekamers met 'n tuin, braaigeriewe en 'n stoep. Dit is ideaal geleë, net 17 km van Hluhluwe-iMfolozi Wildreservaat, 7,1 km van Bonamanzi Wildreservaat, 5,4 km van Zululand Ubizane Wildreservaat en 15,2 km van Falaza Wildpark en Spa af.

Elke kamer het 'n uitsig oor die tuin van die stoep af, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. 'n Paar van die kamers het 'n sitarea en ander is onder 'n grasdak geleë.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die wildreservate in die omgewing wil besoek. Makasa Natuurreservaat is 38,8 km ver en Ilala Weavers is 3,2 km ver. Ilala Weavers verkoop handgemaakte Zoeloe-kralekuns, -mandjies en -draadbakke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zebra-straat 87, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 87, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmfSuQ1K3O4I7nKuBPYQ70f2nJTPl65BJcRZp50MSZr3a05vwO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 87 Zebra Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.01815126235 32.272588882605
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za