LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozi Corner Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+16

Cozi Corner Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Cozi Corner Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die familie-eenheid was nommerpas vir ons, ons het baie lekker gebly.

Dit was baie aangenaam om hier oor te bly vir die twee dae. Dit is baie sentraal, vriendelike mense, ag dit was net lekker om daar te bly. Ons sien julle weer.

Clarise S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarise S
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Goed toegerus.

Dit was 'n oornagstop. Alles wat ons nodig gehad het en baie ruim familie-eenheid. Netjies, skoon en gemaklik. Veilige parkering agter 'n hek indien jy nie alles wil uitlaai nie.

Dirk B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Enkelreisiger

Netjies en veilig.

Die plek is netjies en baie skoon, die kamers is luuks en het alles in wat mens nodig het.

Cozi Corner Self-Catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om die resensie te gee. Ons waardeer dit opreg en sien uit na u volgende besoek.

Cozi Corner Self-Catering Accommodation
Salome B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B
Gesin met tieners

Aangenaam.

Cozi Corner bied netjiese en gerieflike akkommodasie. Mariëtte is baie vriendelik en tegemoetkomend. Veilige omgewing.

Dirk B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie netjies en goed uitgerus.

Patti P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patti P

Very comfortable, neat accommodation. Pet friendly which really helps. A great hostess. Couldn't ask for more.

See stars.

Tharina C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie netjies en aan te beveel.

Die verblyf was baie netjies en voldoende.

Chiquita G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiquita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is soos familie behandel.

Mariette het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en het selfs medisyne vir my griepsimptome gebring, want ek het regtig vreeslik gevoel toe ons daar aangekom het. Ons het baie welkom gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We were treated like family.

Mariette went out of her way to make us comfortable and even brought me medicine for my flu symptoms as I was really feeling awful when we arrived there. We felt very welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicolene P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie lekker gebly!

Jeanne K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Volledig toegerus. Baie goeie diens.

Heerlik gebly. Baie privaat en baie netjies. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Reniel E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reniel E
Gesin met tieners

Baie lekker en netjies.

Baie lekker en netjies. Vriendelike gasvrou. Alles netjies en werk.

Anna-marie M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Netjiese, skoon verblyf, veilige parkering, naby winkelsentrum.

Hennie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Aangename verblyf! Dankie!

Alles was skoon en netjies. Beddegoed spierwit, skoon en vars. Baie vriendelike, behulpsame gasvrou.

Susan W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en het aan die kleinste detail voldoen.

Mooi skoon en huislik. Eenheid was vroeg beskikbaar en ons kon rus na lang en vermoeiende reis. Omgewing was stil en rustig. Beveel sterk aan.

Liezl H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Die kamers is pragtig ingerig en pynlik netjies.

Ons het oornag in Queenstown oppad Jeffreys Bay toe, ons het werklik lekker gerus. Warm onvangs van die eienaars en die kamers was almal pynlik netjies. Gaan beslis weer terug.

Jurie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en die plek is baie sentraal geleë.

Die plek is skoon, netjies, en baie sentraal geleë.

Amey C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amey C
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike oornagplek.

Alles was skoon en netjies. Lekker warm kamer, stort en beddens. Beddegoed spierwit, skoon en vars. Baie vriendelike, behulpsame gasvrou.

Nkeke F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkeke F
Gesin met klein kinders

Awesome place.

We had a beautiful stay in this stunning place and will be going back again. Mariette is such a lovely person, I felt like I had known her for years. She made us feel at home and took good care of me and my little girl.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince Alfred-straat 88, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNDc5NGJmLTg0ZWMtNGUzZC04YjU4LTU0Yzg5NDhjYjVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 88 Prince Alfred Street Queenstown 5319 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.898158 26.884712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!