Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozumel 212

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Cozumel 212
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Excellent stay, just what we expected.

Unit was well spaced out. Very neat and tidy. All utensils, blankets, etc. were provided. Furniture was well suited and accommodated. Will definitely return in May. Sea view was excellent, unit was well centralised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie A
Gesin met tieners

Baie lekker, strand oorkant pad, sien see van balkon.

Die kombuiskaste kort 'n opgradering, ruik muf en is opgeswel. Die hoofkamerkaste sukkel om toe te maak, lampies werk nie. Badkamers is baie netjies en res van woonstel is netjies en ons het baie lekker gebly DANKIE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we were looking for, monkeys are a constant worry trying to get inside.

It was very pleasant with no problems, other than the load shedding menace. The garage is below ground and pitch black in the dark when the power is off. It's very difficult to get to the stairs without a torch or cell phone, and then the stairs because the lifts don't work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyamthemba M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyamthemba M
Enkelreisiger

Beautiful stay.

It was really a nice stay, and everything I needed was around Mdloti. I didn't have to drive far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette Ross R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Minette Ross R
Gesin met tieners

Nice flat with very good location. The place is equipped with the owners old, broken, blunt and odd pieces from home. Curtains and lampshades are filthy. No dishcloth, hot water or plug for zink in kitchen. Just a few items that I was really not happy with.

I really feel that both owners and agent were at fault. Ghent never checked if we booked in at all. We arrived on a Saturday and had to collect keys from garage. They didn't check that the details in flat were there eg. plug for zink, hot water working, dish cloth, black bag for rubbish etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

WiFi werk nie, hysbak buite werking, geen daaglikse skoonmaakdiens, halwe rol toiletpapier.

Geraas en bemors van plek deur instandhouding mense, kon balkon nie gebruik a.g.v. nie algemene toestand van gebou, lyk verwaarloos, slegs een in en uitgang vir voertuie per parkeerarea. Algemene indruk van ingangsportaal verwaarloos, beligting swak in woonstel, hoofkamer geen kopstuk, geen spieël of werksvlak in kamer vir dames. Eienaar van Cozumel kan gerus meer moeite met die dekor en bedlinne doen vir die tarief wat gevra word, woonstel lyk afgeskeep vir die tarief wat gevra word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozumel 212 se terugvoer

Ons vra verskoning vir enige ongerief gedurende u besoek maar was nie bewus van enige instandhouding wat by die kompleks sou plaasvind nie en het dus aangebied om u te skuif na ons verneem het van die gemors op die balkon. Die eenheid het ook nog nie Wi-Fi nie. Meeste van die sake wat u aanvoer oor die gebou is ook buite ons beheer aangesien dit beheer word deur die bestuur van die gebou. My bestuurder het so 2 dae terug 'n vergardering met die bestuur van die kompleks gehad en daar is planne vir die verbetering van die gebou. Dankie vir u terugvoer en ons neem kennis van die sake genoem oor die binnekant van die eenheid, ongelukkig bestuur ons net die eenhede namens eienaars en sal dus u terugvoer aan hulle deurgee vir hulle oorweging. Ons bied u dan ook afslag vir enig bespreking wat u sou wou doen in die toekoms mits dit buite seisone val.

Cozumel 212
Linda H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met vriende

Lekker uitrusvakansie sonder die gewoel van die stad.

Umdloti is 'n heerlike vakansiebestemming, naby aan alles. Die lughawe, winkelsentrums en besienswaardighede. Die strand is veilig vir oud en jonk. Cozumel is ideaal geleë, reg oorkant die strand waar daar geswem kan word. Veilige looppaadjies vir almal wat langs die strand wil gaan stap, sonder om jou voete vol sand te laat word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Heerlike woonstelletjie oorkant die swemstrand. Sal beslis beslis binnekort teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre P
Gesin met tieners

Basiese verblyf met uitstekende ligging.

Ek en my twee kinders het 'n lang naweek hier spandeer. Die woonstel het al die basiese dinge wat benodig is, en is uitstekend geleë reg voor die swemstrand. Daar is egter geen ekstras nie, en die plekkie se ligte was almal op 'n manier gekoppel wat gesorg het dat ligte aan en af geskakel is in die hele woonstel sodra een afstandbeheerder gebruik is. Ek sal dit egter aanbeveel vir kort kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Gesin met tieners

Place was amazing.

Flat was close to the beach and restaurants. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, ek sal weer kom.

Uitstekende vakansieverblyf. Matjies moet dalk in die badkamers gebruik work in pleks van handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V
Saam met vriende

Dit was nou regtig lekker!

Ons het heerlik gebly. Stunning ligging en view. Al wat 212 kort is "monkey-proof" diefwering voor die skuifdeure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R945
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach Road 33, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e2b0555eccb35ee80cf056a5fe29a077b7ac1e2f312c2bbdf2006eb60fd08829e6f90276d63ecf4d2a3aafbb8cbe6c5516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664649592716 31.122263724228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem