Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22
Selfsorg in Paradys

Cozy Corner

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Templeman Drive, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cozy Corner is 'n moderne huis in die hartjie van Knysna, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriende- of familiewegbreek.

Die huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid bied ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.

Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Met 'n patio, buitebraai en tuinarea, gratis veilige parkering en 'n privaat ingang, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 84 Templeman Drive, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

84 Templeman Drive, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690886ff922c05e1cedfd4da286a7d62c4ba9fe86684c38ff158639b22ef5287c344b39a8152639f70fc8ed260855a7818e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 84 Templeman Drive Knysna Heights 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0272695 23.0387355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang