Cozy Cottages
Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside-rylaan 4, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
-
Vanaf
R650R455 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Cottages bied bekostigbare selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Kommetjie. Daar is 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang en 'n stoep.
Die eerste eenheid, die Cozy-kothuis, het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n werkspasie met 'n lessenaar en stoel. Daar is 'n enkelbed in die sitarea om nog 'n gas te akkommodeer. Die badkamer het 'n stort. Die oopplankombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus.
Die tweede eenheid, die woonstel, is onder die hoofhuis geleë en het 'n aparte ingang, 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, lugbraaier en 'n mikrogolf toegerus.
Elke eenheid het 'n TV, gratis WiFi, 'n waaier, braaigeriewe en parkeerplek in die straat.
Die area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite soos branderplankry, swem en voetslaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Riverside-rylaan 4, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside-rylaan 4, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap