Cozy in Jozi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruth-straat 11A, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 288 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cozy in Jozi is in die rustige woonbuurt Dunvegan, Edenvale, in Gauteng geleë. Dit is die ideale plek vir enkel-of sakereisigers.
Die huis bied gaste die keuse van 7 pragtige eenhede, almal met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers het addisionele geriewe wat TV's met DStv, vinnige Wi-Fi en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Greenstone Winkelsentrum is ideaal vir inkopies en gaste kan ook Snake City besoek, of iets meer aktief by die Edenvale Action Sports Arena geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Ruth-straat 11A, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Sien meer verblyf in Dunvegan Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruth-straat 11A, Dunvegan, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng