LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Clanwilliam

Cozy Lake CottagePrime picks icon.

Prime picks icon.


5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 21 Blue Waters, Willie van Zyl Drive, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cozy Lake Cottage is in Clanwillian geleë. Dié lieflike dorpie skuil aan die voet van die Sederberge en is vir rooibostee en die mooiste veldblomme bekend. Dit is die ideale plek vir gaste wat wil ontspan en herlaai.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n knus leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV in die solder op die boonste verdieping. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié area lei na die tweede leefarea waar daar ekstra sitplek en 'n enkelslaapbank is.

Gaste het toegang tot 'n groot stoep met 'n hangmat en 'n uitsig oor die sonsondergang. Die groot tuin bied braaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Noodsaaklike toiletware
Bergfietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.0

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Danvor S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Awesome. Amazing, quiet and peaceful. Well-deserved break from the Cape Town rush. Beds with aircon were awesome. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige eenheid met alle toebehore wat nodig is. Parkering en mooi uitsig. Lekker gebly, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla F
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Lekker, gerieflike en skoon blyplek. Gerieflike en goed ingerigte blyplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef O
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Ja, die eienaar het ons gereeld op hoogte gehou.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald W
Kort verblyf
2.6
Des 2024

Dis reg oorkant 'n plakkerskamp! Geen rus en vrede. Akkommodasie was ok. Plekkie is maar klein. Grootste probleem is die plakkerskamp oorkant die pad van die 'veiligheidskompleks' wat geen gerusstelling bied nie. Ook is die mense wat in die kompleks bly baie raserig. Die gedrinkery en oor en weer geskreeu was erg. Jy voel vir geen oomblik veilig daar nie! Geen rus of vrede nie. Was erg teleurgesteld. Die braai-area was ook vieslik vuil, vorige braai se reste was besaai met tissues, etc.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jodie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Cozy Lake Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

21 Blue Waters, Willie van Zyl Drive, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e1ad529994369713c5a62735f1c5494e7ae7513da5ead0c7fc3f41a7bcef5419b7bd319385261b86e90e6ccb7fe3bed7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 21 Blue Waters Willie van Zyl Drive 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.19858827929 18.892689114889
Soek in 'n groter streek