Pick your preferred language

English

Afrikaans

+7
Selfsorg in Langebaan

Cozy Lounge

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cozy Lounge is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Langebaan, wat 'n rustige en gerieflike basis bied vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n uittrekbare kinderbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n rusbank en TV, met WiFi beskikbaar.

Die kompleks beskik oor 'n wassery, pizzeria en bakkery. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Langebaan-strand is ongeveer 400 meter weg, Club Mykonos-oord is ongeveer 6 km weg, en winkels, restaurante en Langebaan Country Estate is binne maklike bereik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8dd42bd5c949e3a66b752a2e2b43694225c8160bc5b8e7a49bd333954d465255f792715399923daf8942679c2eb4d2dbc17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 11 Bree Street Unit 28 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.091803385895 18.033277262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang