LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Selfsorg in Lyttelton Manor

Cozy Manor Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cozy Manor Gastekamers is in die ou voorstad Lyttelton Manor in Centurion. Die kamers dien as oornagverblyf vir gaste wat ver reis, sakereisigers of dié wat net 'n vinnige wegbreek soek.

Die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n groot TV met My Family Cinema en YouTube. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, induksieplaat en ketel. Daar is ook lugversorging en WiFi in elke kamer.

Veilige onderdakparkeerplek is naby die kamer beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Eugéne V
Besigheidsreis
5.0
Surprisingly fantastic and will become my regular stay-over point. The stay over was a last minute call I had to make whilst sitting in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Lana H
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Beste nagrus ooit!
Okt 2026
Annali F
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy Manor is lekker cozy! Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon. Sal enige tyd aanbeveel.
Sep 2026
Annali F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie sentraal. Stil omgewing. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense.
Aug 2026
Grant L
Besigheidsreis
5.0
Die perfekte akkommodasie. Die perfekte akkommodasie. Die kamer is ruim, met al die nodige noodsaaklikhede netjies bymekaar. Kamer is toegerus met lug...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Manor Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393