Cozy Townhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n meenthuis wat met die eienaar gedeel word. Dié meenthuis is in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af.

Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied waarvan 1 kamer 'n en suite-badkamer het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer maak gebruik van 'n aparte badkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat met die eienaar en ander gaste gedeel word. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler.

Die gastehuis het 'n onderdakarea met braaigeriewe en is 23 m vanaf Protea Village-winkelsentrum met 'n Spar.

Slaapplek

'n Bespreking by Cozy Townhouse sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Badkamer

  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozy Townhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za