LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crab Shack | LekkeSlaap
+18

Crab Shack

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-rylaan 15, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Crab Shack is ’n selfsorghuis in ’n area by die see in Anerly, Port Shepstone. Hierdie vakansiehuis is 500 m vanaf Southport se Blouvlagstrand, waar daar lewensredders en ’n getypoel is. Daar is ook ’n strandrestaurant en -kroeg met ’n ontspanne atmosfeer onder melkhoutbome.

Die vakansiehuis bied verblyf aan 10 gaste in 1 hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 1 woonstel met 1 en suite-slaapkamer. In die hoofhuis het die hoofslaapkamer ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ook ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat geskik is vir volwassenes. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer, wat ’n stort het. Die woonstel beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

In die hoofhuis is daar ’n goed toegeruste kombuis met 2 ykas-vrieskaste, ’n mikrogolfoond, oond, stoof en ’n skottelgoedwasser. Die oopplan-leef en -eetarea het ’n 55 duim platskerm-TV met ’n klankstelsel en DStv. Op die onderdakveranda is daar eet- en leefareas, asook ’n ingeboude braai-area. Die groot, oop dek het ’n natuurlike soutwaterswembad waarin daar ’n sjampanje-sitplek is om op te ontspan.

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die kothuis is ten volle omhein en daar is genoeg veilige parkeerplek beskikbaar. Die eiendom het ’n topklassekuriteitsisteem, met toesigkameras en sekuriteitstrale buite.

Slaapplek

’n Bespreking by Crab Shack sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Crab Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fiddlewood-rylaan 15, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crab Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-rylaan 15, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fd29bbf01ad493d505d361ec62951e06fe82818456c3fbb0dd5872c5e4466c88d02b18cb645ff2d3d8d44e4195a8d6e2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 15 Fiddlewood Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.675776758665 30.50931186326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!