Cradle Lodge and Health Spa
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 17 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
-
Vanaf
R1 700R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cradle Lodge and Health Spa bied 'n heerlike toevlugsoord in die skilderagtige dorpie Hartbeespoort, slegs 'n 45 min ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideale vakansieverblyf, aangesien dit deur die natuur omring word en verskeie ontspannende aktiwiteite bied.
Verblyf word in die lodge gebied wat langs die spa geleë is. Daar is 12 smaakvol versierde slaapkamers. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamers 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die lodge spog met 2 verhitte Jacuzzi's, infrarooi sauna en 'n stoomkamer. Daar is ook 'n groot buiteswembad, tuine en kalmerende waterstrome by die spa-area. Gaste kan navraag doen oor die verskillende spa-pakkette wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Verder is daar ook 'n restaurant op die perseel wat ontbyt, middagete en aandete bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook oor die konferensiegeriewe navraag doen.
Cradle Lodge en Health Spa bied 'n luukse spa-ervaring en verskeie kulinêre opsies, om 'n onvergeetlike wegbreek te verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Gaste dink Cradle Lodge and Health Spa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes