Craigivar Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Craigivar Guest House is in Rietvleirand geleë en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat gemeubileer is in 'n lieflike tuin.

Gaste kan kies tussen 4 privaat eenhede; die Toring, Solder, Wolf-eenheid en die Tuinwoonstel. Die eenhede bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Badhanddoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en eetarea. Gaste kan in die sitkamerareas met TV's, DStv en WiFi ontspan. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Neem asb. kennis dat rook verbode is in Craigivar Guest House.

Craigivar Guest House is naby verskeie gholfbane, hospitale en winkelsentrums. Die gastehuis is net 7 km van Rietvlei Natuurreservaat en Rietvleidam af. Daar is doendinge soos visvang, voëlkyk en 'n verskeidenheid diere om te aanskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Craigivar Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za