Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cranberry Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Cranberry Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacob K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Cranberry Cottage was very pleasant. The hosts made us feel like family and the breakfast was exceptional!

The facilities were of a high standard. We truly enjoyed our visit and the large bath was very welcome after a long drive. The hospitality and service are highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was pleasant.

The bed and bath were welcome after travelling a far distance. Everything was clean and neat. The breakfast was exceptionally good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleen S
Besigheidsreis

Wonderlike plek, skoon, netjies, vriendelike mense. Puik!

Die kamer was beautiful. Ontvangs, ontbyt en die mense is almal puik. Heerlike kuiertjie gehad by Cranberry Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B
Enkelreisiger

Veilige en vriendelike verblyf.

Netjiese en gerieflike kamer. Veilige parkeerplek. Baie vriendelike eienaars wat self sorg dat die gaste gemaklik en bedien word. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Besigheidsreis

Soos 'n berry, lekker en soet.

Johan en Magda maak dit nie net 'n oornagplek nie, maar hulle verseker dat die na-middag 'n kuier is, met vriende. Johan maak seker jy ontmoet almal. Daar word lekker gesels en elke keer is daar iemand wat verjaar. Vir seker die lekkerste plek in the Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel!

Sal dit aanbeveel vir enige iemand, Oom Johan is die beste, hy laat mens voel of jy by familie kuier, en die braai was fantasties, met die lekkerste boerekos. Ons sal vir seker net daar bly in Kathu! Baie baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Die mense is uitstekend, lekker gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, dankie.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam en akkommodasie puik. Goed geleë naby ontspanning ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W
Besigheidsreis

Altyd 'n heerlike plek om by te bly.

Die gasvryheid en vriendelik is altyd die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras, ons sal hulle weer besoek.

Ons het baie lekker gekuier, lekker geëet en heerlik geslaap. Baie vriendelike diens en die woonstel was soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieshoutstraat 7, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecce69084e1ee6eea8a548422e86fad586f4171b0c87f92979e1f4f9dcbd7bb39f803036bea489a7c82eb5ef22b45287f051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.694479543219 23.052522528242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem