Crane Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crane Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat plaas, net 5 minute se ry van Dullstroom af.

Die smaakvol versierde kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en mikrogolfoond. Die leefarea het ook gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Vuurmaakhout word voorsien.

Die kothuis is ideaal geleë, na aan 3 damme wat goed onderhou word, waar gaste kan visvang. Daar is ook 'n paar voetslaan- en bergfietsroetes in die omgewing wat gaste kan aanpak.

Slaapplek

'n Bespreking by Crane Cottage sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crane Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false