Lyttelton Akkommodasie by Créer du Courage | LekkeSlaap
+8

Créer du Courage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Créer du Courage is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Die Hoewes in Lyttelton.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV met DStv het of die studeerkamer wat 'n lessenaar het.

Die leefkamer lei na 'n stoep. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Créer du Courage is 700 m vanaf 'n winkelsentrum, 750 m vanaf die Netcare Unitas Hospitaal en 1 km vanaf nog 'n winkelsentrum en verskeie restaurante. Créer du Courage is ideaal vir gaste wat naby die hospitaal wil bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Créer du Courage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Créer du Courage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Créer du Courage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADB3CiqC8wuHsftHOV8LOel1l0tfonEAo33feqpEBUmoGD4bcSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R410  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 234 Basden Avenue Bon Courage 42 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.833333532645 28.193556492065
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za