LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crèer du Courage - Secundi | LekkeSlaap
+7

Crèer du Courage - Secundi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crèer du Courage - Secundi is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in 'n kompleks in Die Hoewes. Dis ideaal vir gaste wat naby die hospitaal wil wees.

Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n bad, handstort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die woonstel het 'n studeerkamer en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die sitkamer lei na 'n stoep en daar is onderdakparkeerplek.

Crèer du Courage - Secundi is 700 m vanaf 'n winkelsentrum, 750 m vanaf die Netcare Unitas Hospitaal en 1 km vanaf nog 'n winkelsentrum en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Crèer du Courage - Secundi sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Vanaf R410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R410  per nag (plek vir 2) Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!