7 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crimson Tides is 'n ruim, rustige en ontspanne huis weg van die huis, ideaal vir gesinne of groepe vriende. Dit is in die veilige Helios Place-kompleks, oorkant Laguna Mall, en in die pad van Mykonos Casino, die strand, die hawe, restaurante, die karnaval, Sky Park, en putt-putt in Langebaan.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep met sitplek en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 44
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
- Gaste dink Crimson Tides het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Helios Place, Mykonos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang