Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duckling Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Duckling Cottage is 'n elegante kothuis in Dullstroom. Hierdie kothuis spog met die beste uitsigte in Dullstroom en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf buite die stadsgewoel.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n sitarea met 2 enkelbeddens en 'n pragtige badkamer met 'n bad en stort.

Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie, en 'n lieflike kaggel in die oopplan-sitarea.

Die kothuis is nie direk by die water geleë nie, maar in 'n pragtige stil gedeelte van die erf.

Gaste het toegang tot die lodge se geriewe, insluitend gratis WiFi, 'n swembad, spa, inligting- en sekuriteitstoonbank en parkeerplek op die perseel.

Die restaurant op die perseel bied 'n verskeidenheid disse, sowel as ou tradisionele gunstelinge met 'n rustieke plaasgevoel en 'n uitsig oor die landgoed se privaat meer. Die restaurant is oop vir gaste en dagbesoekers.

Slaapplek

’n Bespreking by Duckling Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Duckling Cottage
Netheid
2.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 98

Jare op LekkeSlaap 3

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Duckling Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6cc9859d3baa91f1953d55de3e072c95135f340d1c05dc4f6cb8326164451adf6dbe3bbd7f053320035cbc5465481d22952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 Teding Van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417784650798 30.109784396514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem