Crocodile Nest
Beskrywing
Elk van die houthuisies het 2 enkelbeddens. Daar is nie 'n TV of 'n ketel in hierdie eenhede nie. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n privaat stoep en gaste kan van die gemeenskaplike selfsorggeriewe, sitarea en plaaslike kanale gebruik maak. Daar is ook 'n groot, gemeenskaplike klipbraai wat die gaste in hierdie eenhede deel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Kontak ons asb. vir verdere inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié rondaweltjie is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, en 'n TV met plaaslike kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Kontak ons asb. vir verdere inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gewone kamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, en 'n TV met plaaslike kanale. Die kamer het ook veranda met 'n tuinuitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Kontak ons asb. vir verdere inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelslaapbanke en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kamer is nie geskik vir 2 paartjies nie en is nie ingerig vir selfsorgverblyf nie, maar dit het tog 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV en 'n staanwaaier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Kontak ons asb. vir verdere inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-gesinshut het 'n dubbelbed en 'n stapelbed in 'n hoekie. Die badkamer is klein maar het 'n stort-oor-bad. Die leefarea maak oop op 'n veranda van hout. Daar is 'n kombuisie, 'n TV en plafonwaaiers. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Kontak ons asb. vir verdere inligting.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom