Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croeso Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Croeso Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elaine J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J

Baie skoon en netjies waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, ons sal Croeso definitief aanbeveel. Ons het net een nag oorgebly, was baie netjies en skoon. Dankie.

Jacqualine R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine R

Excellent value.

As per my message to the host, our stay was fantastic. I have already recommended the guest house to friends and family.

Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Gerieflike, netjiese en skoon eenheid.

Die eenheid was soos 'huis' gewees vir ons. Baie gerieflik, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly (1 aand).

Fredericka D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredericka D

Was relaxing, baie privaat en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Personeel het ons vriendelik ontvang en onmiddellik gemaklik laat voel.

Glynise O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynise O

Fantasties.

Baie lekker, ons sal beslis weer gaan.

Nicole M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Very happy.

Very satisfied with our stay.

Willem N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

1 aand oorgeslaap. Stil rustige omgewing.

Lekker geslaap, gerieflike plek, baie netjies.

Johanna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Awesome.

We had an awesome stay there. Well done.

Elrina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Baie lekker.

Heerlike skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

James Ryan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Ryan N

Clean, comfortable, affordable, well-equipped room!

Great stay in a safe neighborhood. Very clean, well-maintained room and very equipped for everything you need, with or without power. Thank you for the wonderful attention to detail!

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was werklik wonderlik.

Ons het net die TV gemis a.g.v. load shedding, maar die WiFi het ons gehelp. Baie dankie.

Danie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Baie lekker en rustige plek.

Dit was 'n baie lekker 2 dae gewees, ons het lekker relax.

Riewan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riewan P

Lekker.

Dit was 'n baie lekker rustige kuier.

Piet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Baie netjies en skoon en ideaal geleë.

Die kombuis is te klein en 'n elektriese kombers of verwarmer sou dit meer gerieflik gemaak het.

Croeso Guest House se terugvoer

Dankie dat u by Croeso gebly het. Die spesifieke kamer wat u geboek het is ongelukkig nie een van ons selfsorg eenhede nie, maar ons ekonomiese akkommodasie.
Dit word ook so adverteer met basiese kombuis geriewe soos 'n ketel, Klein yskassie en mikrogolf. Ons ander eenhede is meer luuks en ruim en beskik oor kookgeriewe asook elkeen hul eie patio met private braai.

Croeso Guest House
Adriaan Ivan Francois J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan Ivan Francois J

Baie rustig. Sal aanbeveel.

In blommetyd is dit die moeite werd.

Henry B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Slegs 1 nag oorgeslaap.

Die plek is rustig en stil. Die parkering op straat is/kan gevaarlik wees.

Chantelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Skoon, netjies en wonderlik toegerus.

Skoon, netjies en alles wat mens nodig het. Sal graag weer daar oorbly.

Le M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le M

Slegs oornag maar ontvangs was goed.

Netjiese selfsorgkamer met alle fasiliteite. Ek sal beslis aanbeveel.

Rihenta J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihenta J

Amazing plekkie.

Alles was perfek van ons daar aan gekom het tot ons vertrek. Plek is fantasties. Dis mooi op gemaak en eienaars is vriendelik en besorg oor n mens. Ons was nie net nommers nie hulle gee regtig om oor hul gaste. Die dekor was mooi. Selfs die waterdruk van die stort was perfek. Ek sal beslis weer kom kuier.

Anrietta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrietta B

Aangename verblyf.

0ns het baie lekker gekuier en alles was baie netjies, alhoewel die braaigeriewe bietjie aandag nodig het. Die gasvrou, Liesl was baie vriendelik en hulpvaardig en uit haar pad uit gegaan met laat reëlings. Baie dankie daarvoor.

Charlton O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton O

Dit was 'n vreedsame kuier.

Perfek vir twee of meer reisigers. Vriendelike personeel, baie tegemoedkomend. Ek beveel hulle enige tyd aan. Area is baie stil en rustig as jy weg wil breek van die gewoel van die stad of dorp. Baie doe dinge naby die plek geleë om jou kuier ekstra lekker te maak.

Christiaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Dit was leker om Croeso Guest House te bly.

Ek sal enige tyd weer by Croeso Guest House bespreek, en ek beveel dit aan vir ander.

Anthea V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea V

Die kuier was kort maar heerlik.

Die gastehuis het al ons verwagtinge oortref.

Demitri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demitri B

Pretty room, neat and clean, with all the amenities and more.

Warmly welcomed by Liesl - explained everything and room cleaned each morning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi kamer, netjies en skoon, met alle geriewe wat jy nodig het en meer.

'n Vriendelike ontvangs van Liesl - het alles mooi verduidelik en die kamer elke oggend skoongemaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nikita C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C

Baie lekker, gemaklike plekkie naby dorp geleë.

Baie oulike plekkie vir 'n klein gesin met al die nodige geriewe. Die beddens was bietjie te hard vir ons al 3, maar die res van ons verblyf was baie lekker.

Jan R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Goeie verblyf, vriendelike ontvangs, voel dadelik tuis en waarde vir geld.

Die ideale plek om oor te bly en ons sal dit in die toekoms weer doen.

Philip I - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip I

Het aan al ons verwagtinge voldoen, en meer.

Die twee inwonende gevlekte ooruile was die kersie op die koek.

Peter H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Was lekker.

Een probleem wat ek kon deur gee is die Wi-Fi. Wou dit gebruik maar kon nie. Dit was meer af as wat dit aan was.

Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Gerieflik.

Het alles wat jy nodig het. Privaat.

Eugene D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Baie vriendelik.

Baie veilig, gasvry en rustig.

Reinhardt W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt W

Accommodation was very neat and clean everything needed was available.

The surrounding area is very tourist friendly and lovely clean beaches.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf was baie netjies en skoon was alles wat nodig was beskikbaar.

Die omliggende omgewing is baie toeris-vriendelik en lieflike skoon strande.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Was a great stay and the owners went out of their way to ensure I felt comfortable and safe.

Great stay and was amazed at how the the area has developed over the years.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n goeie verblyf en die eienaars het uit hul pad gegaan om te verseker dat ek gemaklik en veilig voel.

Goeie verblyf en was verbaas oor hoe die gebied deur die jare ontwikkel het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Croeso Guest House se terugvoer

Hi Paul,
Thank you for your great review as well as the gift you left behind. It was a pleasure having you at Croeso and hopefully we will see you again in the near future.
Kind regards,
Liesl

Croeso Guest House
Celize E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize E

Baie lekker en alles wat mens nodig het.

Dit is 'n baie mooi plek om te bly. Baie gerieflik en skoon en netjies.

Rika J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J

Gemaklik en genoegsame ruimte.

Dit was baie netjies. Sal definitief weer daar bly en ook aanbeveel.

Jacques D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Was heerlik, baie dankie.

Ons het baie lekker gebly. Dit was my en my vrou se 10 jaar-huweliksherdenking en met ons aankoms was ons verras met 'n opgradering. Sal definitief Croeso aanbeveel. 15/10.

Nadia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Fantasties!

Alles en meer as wat ons nodig gehad het!

Arnold Lionel Allan M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold Lionel Allan M

Goed.

Goeie en netjiese verblyf.

Coenie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie S

Dit was presies wat ons wou hê.

Vriendelike en professionele personeel. Netjiese en gerieflike verblyf. Sal beslis weer daar gaan bly.

Christo D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Perfect weekend breakaway.

When we arrived at the guest house an old man welcomed us and completely makes us feel welcome he was very friendly and I believe it is Liesl's father, thanks for that Oom. Regarding the stay we really enjoyed it a lot, the place was very clean and safe. Will surely come back.

Croeso Guest House se terugvoer

Thank you for your review Christo, it is appreciated.
We always want our guests to feel at home and welcome.
Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Liesl

Croeso Guest House
Zodea D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zodea D

Warm, welcoming atmosphere and a peaceful stay.

Wow! Such an amazing weekend spent at Croeso Guest House. Liesl is such a darling. Hubby and I arrived after 19:00 (check in is at 19:00 for the latest) and she greeted with such a welcoming smile that it felt instantly as if you belong there. The pictures does not do the unit justice. It's even more charming and clean in real life. Such a cosy, peaceful place to relax at. It has everything that you require; they even give you earbuds for your convenience. We really enjoyed our stay, even extending our stay by one more night (with no hassle at all). Look forward to visiting again. Thank you Liesl for the peace and quiet.

Albert V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Perfek vir 'n een-nag oorslaap.

Ons moes op kort kennisgewing een nag in Langebaan oorbly. Croeso gastehuis is gekies (sommer net) en dit was 'n goeie keuse! Netjies, baie skoon kamer en lekker groot badkamer. Ons is vriendelik ontvang en ingelig oor die restaurant-opsies in die dorp. Al wat so bietjie gepla het was dat ons voertuig nie agter tralies geparkeer was nie; maar blykbaar is dit nog veilig in Langebaan!

Deon S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Located in a good area.

Even far from the sea. Good clean rooms in a quiet area.

Caitlin F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caitlin F

Lovely stay.

Just wish we had known we needed to book breakfast a day in advance.

Corne V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelike mense, silwerskoon.

Die gasvrou en gasheer is vriendelike aangename mense. Plek is silwerskoon. Sal beslis weer daar oorbly en dis absoluut waarde vir mens se geld! Hou so aan julle, sien beslis weer.

Croeso Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Corne. Was lekker om julle te ontmoet, sien hopenlik weer in die nabye toekoms.

Croeso Guest House
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Die verblyf was uitsonderlik lekker en netjies.

Ons sal Croeso Gastehuis te alle tye aanbeveel as 'n verblyfopsie. Die plek is netjies en die kamer wat ons gehad het, het alles gehad wat nodig is. Liesl het ons vriendelik ontvang en was te alle tye behulpsaam, sou daar iets wees wat benodig word.

Croeso Guest House se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou goeie resensie. Ons is so bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om jul hier te kon hê en te ontmoet.

Croeso Guest House
Marzet C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzet C

Briljant!

As ek weer Langebaan toe gaan vir 'n naweek is daar geen twyfel dat ek altyd by hulle sal boek nie.

Croeso Guest House se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly Marzet! Dit was 'n groot plesier om jul hier te kon ontvang.

Hoop om jul gou weer te sien.

Croeso groete,
Liesl

Croeso Guest House
Raghmah J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raghmah J

Awesome, comfortable, clean, superb service.

I would gladly recommend and refer this guest house to my friends and family. The Welcome is warm and the accommodation was superbly inviting.

Croeso Guest House se terugvoer

Thank you for your great review Raghmah. It was great meeting you both. Hopefully will see you again.

Croeso Guest House
Shireen F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen F

Very friendly and helpful hostess made us feel at home. Will certainly be back again.

Very quaint place for a weekend getaway. Very clean. Everything you need on hand. Excellent and friendly staff as well.

Steve D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve D

Vriendelike mense, netjies en skoon, heerlike ontbyt.

Baie goed ontvang, veilige, pragtige omgewing.

Perie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Perie K

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Ons was vriendelik ontvang. Kamer was netjies en skoon. Het lekker gebly en sal aanbeveel. Waarde vir geld.

Ignatius F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius F

Very welcoming.

The pictures online do not do this place justice. It is a very lovely, warm and clean place. The host is very welcoming and accommodating. The guest house has so much more to offer to bigger groups of friends or families. Try it out and see for yourself. Thank you Liesl.

Henry B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Rustig en still.

Die eenheid was skoon en netjies. Eienaar kan sekerlik vir seker dat die ysbakkie gevul is met aankoms van gaste.

Jan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie rustig en lekker gebly.

Ons wou net bietjie wegkom van die gejaag in die stad. Die plek was perfek en ons het lekker uitgerus.

Eureka V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka V

Was baie verwelkomend.

Baie dankie Liesl, jy't ons verblyf so aangenaam gemaak. Sal beslis weer kom. Sterkte met jou besigheid en blessings.

Michelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Not the best location.

The only downside was that we were led to believe that the guest house was situated in the Country Club Estate, where in fact it's quite deep in the residential area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie die beste ligging nie.

Die enigste negatiewe punt was dat ons laat glo is dat die gastehuis in die Country Club Estate geleë is, terwyl dit eintlik diep in die residensiële area is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Croeso Guest House se terugvoer

Good afternoon Michelle,

Croeso Guesthouse is situated in Country Club Langebaan. We are about 2 km from the lagoon and the central part of Langebaan. It is unfortunate that you were under the impression we are part of the golf estate. Langebaan Country Club and Langebaan Country Estate are 2 different areas.

Croeso Guest House
Jasper V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper V

Redelik. Vertrek is bietjie klein en beknop. Groot TV is 'n wenner.

Het nie gasvrou ontmoet nie, het sleutels in kluisie by voordeur gekry. Bietjie onpersoonlik. Vir oornagslaap was die kamer goed.

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleighstraat 133, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647b0ec011e544f973e4f5b53d655531854a78af87a4b3478800437d1147fd6e6e409e1aa06f2478071c8f611dd23ed733ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 133 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0873866 18.0532885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang