Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crompton Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tamsin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Crompton Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolande P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Saam met vriende

Die plaashuis is groot genoeg vir lekker kuier met 'n stoep om ure lank te sit en te gesels.

Perfekte verblyf vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria M
Gesin met klein kinders

Breathtaking views.

The house is beautiful and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A grand stay.

We stayed in a farmhouse built in the 1880s. Lovingly maintained and the stoep has a view over rolling hills. Enough space for two/three families. It is a working farm and after two days we understood far more about modern farming than ever before. Thanks to the kind tour of the dairy. SA hospitality at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Most beautiful, scenic venue. Beautiful old country house. Cool and calm atmosphere.

Eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Veilig! Rustige atmosfeer in en om die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Ongelooflike diens, pragtige verblyf en 'n rustige area.

Alhoewel die eenheid geleë is op 'n kommersiële suiwelplaas, was die verblyf uitstekend. Selfs met beurtkrag was daar geen inpak nie, aangesien die plaas 24/7 kragopwekking beskikbaar het. Die huis is baie ruim, silwerskoon en gerieflik. Die tuin is groot en fasiliteite uitstekend. WiFi en selopvangs is 'n probleem. Tamsin was ongelooflik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house and setting with an excellent host.

We had a lovely time staying in this grand and spacious house. Everything was comfortable, very well provisioned and well set up. Our host Tamsin was delightful - she went out of her way to help us and provided a number of lovely treats throughout our stay. From the fresh milk from the dairy, great coffee, daily servicing to local advice and information. I can't rate this highly enough. It's a lovely, big house. Take the family and enjoy all the area has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weila-marie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weila-marie S
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike en aangename ervaring. Pragtige, ou huis, maar baie mooi opgeknap. Alles wat mens kan nodig kry en nog meer.

Ons het 'n heerlike tyd op hierdie werkende melkplaas gehad. Tamsin het waarlik uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Ook baie dinge om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connington-weg, Crompton Fold Plaas, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054b1eff84050d5e85ada583d297ae77144698d1150c28c1006404a3e03c6d2c24279a99c61fa42237617d64dc4cb02114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Connington Road Crompton Fold Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.29631583832 29.954776531543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem