Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cronin Luxury Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronin-weg 40, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cronin Luxury Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Hadison Park, Kimberley. Dit is ideaal vir gesinne of sakereisigers.

Hierdie eiendom het 'n gastekamer vir 2 gaste of 'n selfsorgeenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die gastekamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die selfsorgeenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea. Albei eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die gastekamer het 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord terwyl die selfsorgeenheid se kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is in albei eenhede beskikbaar.

Daar is braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom is naby skole, kerke en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Cronin Luxury Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cronin-weg 40, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cronin Luxury Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronin-weg 40, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5f17ce12d343aa6481d465a3a4754c85471e6aafaf6ef4b50f9a2df82633f588310581d9b2d6b0421bdaf6f305d9c3232e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 40 Cronin Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.753737634221 24.745577970667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem