Crossroads Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Jeske Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Theresa F - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie, gerieflik, skoon en netjies met goeie ligging.
Lees meerCrossroads Cottage se terugvoer
Goeienaand Theresa,
Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit geniet het! Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie en sien uit om julle gou weer by ons te verwelkom.
Groete,
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Very enjoyable. Will definitely stay again.
Crossroads Cottage se terugvoer
Hallo Susan,
Thank you so much for your kind words. We hope to welcome you back soon!
Sonia D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n tydjie by Crossroads Cottage baie geniet, dit was net te kort.
Crossroads Cottage se terugvoer
Hallo Sonia,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het lekker gebly en dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12