Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Crowned Crane View
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ockert B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B
Saam met vriende

Dis vyf stêr, baie lekker.

Dit was alles eersteklas, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee P
Gesin met klein kinders

Amazing stay and amazing service. Will definitely book again.

Quiet, comfortable, well serviced, everything one needs, even for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee H
Saam met vriende

A perfect place for one or several nights stay.

A delightful stopover in a beautiful, quiet setting. Well appointed, clean and well-equipped accommodation. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick T
Saam met vriende

A beautiful stay, in lovely home. Fabulous views and setting!

Loved the stay - fabulous location with stunning views. The house is comfortable, spacious and well laid out and equipped with all the essentials.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linde V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, rustig, spesiaal.

Crowned Crane View is 'n pragtige huis met 'n uitsonderlike rustigheid en 'n uitsig oor die unieke natuur van die omgewing. Die huis het alles wat mens benodig, en indien mens meer nodig het, is die eienaars meer as behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrienne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne L
Saam met vriende

Stunning view.

A fabulous house with a beautiful view. They are enclosing the stoep with glass, which will greatly help for making braais without mosquitoes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren J
Gesin met klein kinders

A comfy stay with beautiful views of the vlei.

A beautiful house with a great deck overlooking the fields and a view of the vlei. We enjoyed the indoor fireplace and close proximity to restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek edelsteen.

Die verblyf was besonders goed ingerig en versorg. Ons kan 100% hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi binne met die pragtigste uitsig vanaf die kuierstoep.

Heerlik! Die huis is sentraal genoeg om die hele dorp te voet te kan bereik. Alles wat jy moontlik kan benodig is beskikbaar. Daar is 'n gesellige kuierplek en netjiese slaapkamers en badkamers. Boonop is die eienaar vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier navraag doen wanneer ons in Wakkerstroom kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza K

Perfek.

'n Pragtige blyplek met die mooiste uitsig. Alles was mooi en gerieflik en die gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier huis en stoep kyk uit op die mooiste berge en perde in die veld.

Dit was 'n awesome plek en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Scott F
Saam met vriende

Fantastic, great birding destination!

Our stay was phenomenal, barring the weather. The cottage has been kept in great condition and was very comfortable and homey. (Safety) - the lock and chain for the gate could use an upgrade as it is not stopping anyone and can easily be broken. The cottage could use a carport, as mentioned above the weather was not great and we were concerned for our vehicles as there is no cover available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Hi Scott

Thank you for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We are in the process of building carports on all our properties and will be completed before March next year. We look forward to hosting you again.

Crowned Crane View
Solly B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Solly B
Saam met vriende

Aangenaam en gemaklik.

Emma het ons goed op hoogte gehou oor die eiendom en advies oor waar op die dorp ons kan rugby gaan kyk. In die algemeen is die huis aangenaam en gemaklik, maar skoonmaak kort bietjie aandag. Yskas was nie skoon nie. Buite braai en Weber-roosters was vuil. Ekstra kombers in een van die kamers het vuil bruin merke op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G
Enkelreisiger

Comfort, space and lots more.

Had everything I needed. The deck and view are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kry jy rus en vrede.

Baie goed toegeruste verblyf met alles wat jy nodig het en nog meer. Definitief ook een van die skoonste plekke waar ons al ooit was. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Peace and relaxation.

We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W

We felt at home.

Would like to come in summer as it was really cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Saam met vriende

Verwelkomend.

Ons het in die omgewing gaan jag en dit was heerlik om na 'n lang dag in die veld, na hierdie huis toe terug te keer en lekker te kuier en warm te slaap. Wat 'n pragtige uitsig, die huis is ruim, pragtig en het alles wat jy mag nodig kry! Kan ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barries B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barries B

Baie netjies met 'n mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Plek is baie netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Crowned Crane View het behoorlik aan alles gedink, die plekkie is ten volle ingerig vir als wat 'n mens nodig sal hê.

Sal Crowned Crane View aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel W
Saam met vriende

Pragtige plek met ongelooflike mooi uitsig.

Gesellige, goed ingerigte huis met pragtige uitsig oor die omgewing. Binne stapafstand van die mooi winkeltjies en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Bothma B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Bothma B
Saam met vriende

Fantastiese plek. Alles wat jy nodig het.

Baie lekker geslaap, sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en lekker kaggel. Genoeg braaiers. Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.

Sal Crowned Crane View sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
H L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit geniet om daar te bly.

Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Lekker warm huis. Die braai-area kan meer beskutting teen die koue wind kry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best views and a super comfy stay!

We absolutely adored our stay. From the little extras like proper filter coffee and cookies, the cosy fireplace, a well equipped kitchen and a stoep with the most spectacular views. We took our own feather duvet for the cold but found electric blankets on the upstairs bed. Highly recommend this gem!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would highly recommend the place. It is very well-equipped for power outages as well. Stunning place overall.

Loved the decor and the view is beautiful all around. Restaurants and stunning little shops just a few minutes away. Very satisfied with the place. I would highly recommend the Crowned Crane View. It has a very well equipped kitchen and dining area as well as all you need during power outages. Stunning place overall. The restaurants are within walking distance and the Town itself hosts a variety of stunning little shops. Very satisfied with the place.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Thank you for your wonderful review Andre. We are constantly refurbishing and ensuring our guests are more than comfortable. Please come again soon!!

Kind regards
Emma

Crowned Crane View
Hilda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig, fantastiese uitsig en 'n lafenis vir die siel.

Crowned Crane View se ligging is wonderlik - loopafstand na alles in die dorp. Die wooneenheid is so netjies en skoon en baie goed ingerig. Dankie Emma vir al jou moeite om 'n aangename verblyf vir ons te bied, ons kom vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Baie dankie Hilda! Ons sien uit na jou volgende kuier!

Groete
Emma

Crowned Crane View
Adelaide O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O

Perfekte wegbreek.

Baie goeie waarde vir geld. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n breuk uit die stad. Ons honde het die groot tuin baie geniet. Stapafstand van winkels en restaurante. Baie mooi uitsig oor die landskap. Sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Baie dankie Adelaide, ons sien uit na jou volgende besoek!

Crowned Crane View
Helena G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena G

Ons het Crowned Crane View baie geniet.

Die huis is goed ingerig en prakties. Die uitsig oor die vlei en berge besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Baie dankie Helena. Kom asb weer terug!!

Groete
Emma

Crowned Crane View
Marion M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately I was unable to take up this booking.

I booked this accommodation for members of the bird club but could not go myself as I was in Abu Dhabi. Feedback from the members who stayed was extremely good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Hi Marion

Yes, it was indeed unfortunate that you couldn't make it, but please come again! We have done some refurbishments and improvements and also offer a menu now so you don't have to cook if you don't want. We can also offer in house catering for groups so you can go hiking and birding at leisure and come home to a ready dinner!

Kind regards
Emma

Crowned Crane View
Sonnette P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette P
Saam met vriende

Sielsverkwikkende stilte.

Ongelooflike uitsig oor die vleiland, vry van stadsgeraas, ruim, goedtoegeruste huis. Ons het heerlik gebly, ten spyte van ñ geweldige storm en load shedding wat ons onvoorbereid gevang het. Sal beslis weer kom. Crowned Crane View het ons nuwe gunsteling-plek op Wakkerstroom geword!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Baie dankie vir die hartroerende kompliment Sonette. Ons is jammer oor die beurtkrag tekortkominge en is besig om benodighede aan te bring. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Emma en Deon.

Crowned Crane View
Gert H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met vriende

Heerlike wegbreek naweek. Mooiste uitsig.

Lekker ruim kuier area met 'n kaggel binne. Braai op stoep onderdak. Gerieflike beddens. Het ons verwagtinge oortref. Gaste moet nie tv of wifi verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zania D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zania D
Saam met vriende

Fantasties.

Verskriklikke oulike plek. Skoon en netjies. Baie goed ingerus. Sal dit beslis aanbeveel en verseker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies, vreeslik stil en rustig. Pragtige uitsig, goed toegerus met alles wat 'n mens nodig sal hê. Baie mooi dekor. Naby aan die middedorp en eetplekke.

Lieflike plekkie met 'n wonderlike, rustige uitsig, goed toegerus, skoon, netjies en pragtige dekor. As jy jouself vir 'n paar dae wil afsny van die gejaag van stadslewe is hierdie die plek en Wakkerstroom die ideale plek om te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality and a very well kitted out house with a lovely view, and a perfect fenced garden for the dogs. Easy walking distance to town. Highly recommend it.

One of the best kitted out houses we've stayed at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Thank you Barry. We are looking forward to hosting you again soon.

Crowned Crane View
Andrea V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning.

Has everything u need. Home away from home. Comfortable and clean. Beautiful view. Just a bit pricey. Was unaware there was WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crowned Crane View se terugvoer

Hi Andrea

Thank you for your review. We appreciate that times are getting harder for everyone and thus we have reduced our price for Mahem now to R550 per night per person.

We look forward to hosting you again in the near future.

Crowned Crane View
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 600 per nag, vir 10 mense 36 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem