Crystal Springs Mountain Lodge
- Kapasiteit: 180 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbers-pas, R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crystal Springs Mountain Lodge is in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 11 km vanaf Pelgrimsrus. By dié lodge smelt die gebou met die pragtige omgewing vol kranse, rivierklowe en woude saam en kry gesinne en vriende wat hier aanklop die ideale, rustige wegbreek in die bos.
Verblyf is beskikbaar in 'n aantal selfsorgwoonstelle en -chalets, elk met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke woonstel of chalet het 'n kombuis en 'n leefarea en word van linne en badhanddoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en braaigeriewe voorsien.
Die oord bied 'n aantal geriewe wat 'n kroeg, konferensiekamer, dagspa, wasgoeddiens, kinderspeelplek met 'n klimraam, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, 'n gastesitarea, swembad, tennisbaan, gerieflikheidswinkel, Jacuzzi, putt-putt, 'n restaurant, tafeltennis en 'n trampolien in sluit.
Gaste kan ook op 'n wildrit in die oord se wildreservaat gaan, daar gaan voëlkyk en voetslaan.
Vir daguitstappies kan gaste besienswaardighede in die omliggende area soos Pelgrimsrus, die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, Echo-grotte, Bourke's Luch se kolkgate, God's Window, die Mac-Mac-waterval en Sudwalagrotte onderneem.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 505
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Robbers-pas, R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
- Gaste dink Crystal Springs Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 180 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbers-pas, R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga