LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crystal View | LekkeSlaap
+12

Crystal View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Crystal View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die tuinwoonstel is in Kampsbaai geleë en ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese vakansie.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n skakelslaapkamer met 'n stapelbed en 'n aparte gaste-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en lei na 'n privaat tuin met 'n lieflike see-uitsig.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks spog ook met 'n randvloeiswembad met 'n uitstekende uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Crystal View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Medburnstraat 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f309c12193d15ec876b40c6d10834927e5cf2f6f760b8c0df7357db67d57c11cca471c8278418f7ca3d64cdf966ca5b8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 35 Medburn Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -33.955873125581 18.384584839881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!