LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Hotel in Groenpunt

Curiocity Cape Town

  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 153 Main Road, Green Point, Cape Town, 4005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curiocity se kenmerkende styl betaam, is baie van die dekor-elemente met die hand gemaak. Curiosity Cape Town is gebou met behulp van van Suid-Afrika se vernaamste plaaslike ontwerpers en dit bied 'n ontwerp-gedrewe hibriede hotel wat vir die moderne reisiger gebou is.

Verblyf word in 19 kamers aangebied naamlik die Gesinsuites, Premium Deluxe-suites en Premium Privaat Suites. Elke suite het 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuisie. Sekere kamers het privaat balkonne.

Die hotel het 'n swembad, buite-sitarea, 'n kafee en gratis WiFi.

Curiosity vorm deel van 'n netwerk van hotelle met 'n Afrika-ontwerp, wat sakpasverblyf aan verskeie soorte toeriste bied, of dit nou 'n enkelreisiger, groep, globale reisiger of die plaaslike toeris is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
Johann T
5.0
Baie tevrede waarde vir geld. Baie netjies, skoon en gemaklik, naby aan alles.
Okt 2026
Juan S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Vir seker sal ons weer kom. Die mense wat daar werk was absoluut fantasties. Dankie julle. Beveel aan!
Mrt 2026
Nicolene E
Gesin met tieners
4.4
Great Location,clean and friendly staff was I was very impressed. Pleasantly impressed by Curiosity!Friendly staff and super cool stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Annemi V
4.0
Vinnig kort kuier. Dankie, dit was alles goed.
Sep 2026
Charnell M
Gesin met klein kinders
4.0
Baie lekker, klein jakkalsies maar die doel is bereik. Ons het lekker gebly, dit was net nie baie kinder vriendelik nie, en die borde was almal gechip...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kaltooma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 153 Main Road, Green Point, Cape Town, 4005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Curiocity Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

153 Main Road, Green Point, Cape Town, 4005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47f2914646ee433c4f0822a2d357a202b678ffd4fae5bbb49ec32a36614653c1fad20c0c310eb6751be70e78bf9294e6f6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 153 Main Road Green Point 4005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907820940289 18.406397675463