Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cycad Guest House

Gastehuis
Luukse kamers vir 2
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie moderne gastekamers spog met elegansie en het 'n koninggrootte-bed met lakens van katoen en groot sagte handdoeke. Die en suite-badkamers van marmer het 'n bad of 'n stort en ander geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV's met DSTV en 'n DVD-speler is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 755
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA683e7c2e26ac0851d1d389788b045241406fb63ad9cdaccb154ec1e5190f970b32aad8d11eb114fa22a900442d1d5d9bcb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 755 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Cnr Suid Str & Schoeman Str Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -23.919667808753 29.456394910812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem