LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cycad Guest House | LekkeSlaap
+43

Cycad Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Cycad Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chris L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Besigheidsreis

Gerieflik, ligging goed.

Het lekker gebly. Diens, kos, ens. was top klas. Enigste probleem was die aircon, dit lawaai vreeslik en hou jou uit die slaap. Geen ander foute.

Elizea V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verblyf wat waarde vir jou geld is.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die kamer is baie goed ingerig en die sjokolade, japon en pantoffels op jou bed voor slaaptyd was 'n lekker bederf. Die ontbyt was groot en vullend. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Fiona B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste kamer en restaurant.

Die restaurant was iets om 'n boek oor te skryf!

Rene' G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene' G
Besigheidsreis

Baie goed.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige oornag reisiger aanbeveel.

Cycad Guest House's terugvoer

Goeiedag Rene,

Graag bedank ons jou omdat jy jou ondervinding by Cycad Gastehuis met ons en ander potensiële gaste deel. Dit is vir ons 'n riem onder die hart, veral in die lig dat Cycad Gastehuis hulle 21ste verjaarsdag onlangs gevier het. Ons is ook aan die einde van 2016 bekroon met die Lilizela Toerisme Prys as die beste 4-ster gastehuis in Limpopo!

Nogmaals dankie vir jou terugvoering! Ons hoop ons sien jou binnekort weer!

Cycad Guest House
Fritz W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fritz W
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 510
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 510
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Suidstraat en Schoemanstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmCXd0bJLJsxVGZ9fH4oqEy3eHx41lXt7RWFS5KpAMcnRoIBQSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 510  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Cnr Suid Str & Schoeman Str Polokwane 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -23.919667808753 29.456394910812
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!