LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Swellendam

Cypress Cottage



  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Voorstrek Street, Swellendam, 0674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cypress Cottage is 'n historiese gastehuis gedateer uit die 18de eeu geleë in die geskiedkundige deel van Swellendam, net 1 km vanaf verskeie restuarante en historiese geboue soos die Drostdy Museum.

Hierdie gastehuis bied 'n keuse van 6 eenhede met verblyf in elk vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het koningingrootte-, dubbel- en enkelbeddens en die en suite-badkamers het baddens en storte. Daar is ook lugversorging, verwarmers en die Stables Gesinsuite het 'n knus kaggel.

Verder het die gastehuis 'n gemeenskaplike sitarea met satelliet-TV of 'n biblioteek, gratis WiFi en gaste kan hul ontbyt in die eetarea met 'n Viktoriaanse styl geniet of op die veranda wat 'n uitsig oor die tuin en sy ou eikebome het.

Gaste kan op die houtsondek ontspan, in die swembad afkoel of van die braaigeriewe gebruikmaak. Daar is ook veilige parkeerplek.

Swellendam is die tuiste van verskeie historiese geboue waarvan sommiges as 'n Nasionale Monument verklaar is, en gaste kan die pottebakkery-ateljee of die Wildebraam Youngberry-landgoed vir 'n likeurproe besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Swem
Afrikaans

Kamers

Country-kamer
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n sakereisiger en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n klein, privaat sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Brooklyn-kamer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op 'n balkon met 'n uitsig oor die terras en bied verblyf aan 3 gaste. Daar is 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Delft-kamer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is op 'n balkon met 'n uitsig oor die terras en bied verblyf aan 3 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Stables Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 skakelkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n eetarea en 'n kombuisie. 'n Houtkot vir 'n baba is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n Dover-houtvuurstofie, 'n gasstoof en yskassie toegerus en die sitarea het 'n kaggel. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jo-Ann T
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was great. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Carol O
Saam met vriende
5.0
Absoluut aangenaam. Vriendelike gasheer. Ons was baie verras met die oulike kolestoof. Knusige kamers en sitkamer. Ons verblyf was verskriklik lekker....
Sien meer
Aug 2026
Tania V
Saam met lewensmaat
5.0
Great value. Perfect for a night stay on a road trip. Good breakfast the next morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Barnard V
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice. Very friendly owner. Magnificent stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Patrick R
Gesin met tieners
5.0
Excellent! Beautiful place and the host is fantastic! My compliments to Etienne!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jo-Ann T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Great. It was great. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol O
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Absoluut aangenaam. Vriendelike gasheer. Ons was baie verras met die oulike kolestoof. Knusige kamers en sitkamer. Ons verblyf was verskriklik lekker. Ons gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Great value. Perfect for a night stay on a road trip. Good breakfast the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Very nice. Very friendly owner. Magnificent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent! Beautiful place and the host is fantastic! My compliments to Etienne!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek met groot netjiese kamers. Dit is 'n pragtige plek met 'n uitstekende ligging. Kon sommer oral heen stap waar ons wou kyk en eet in die mooie dorp. Die eienaars is vriendelik, professioneel en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unique historical lodge. Very unique and tasteful lodge with very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Lovely spot, clean, comfortable and very central. It was a lovely place, very warm welcome by the owner. I would come back for sure. There was a bad smell I think coming from the drain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Suné S
Kort verblyf
3.0
Nov 2024

Noisy. Just check the fridge, it was a bit too noisy. And it shows bed & breakfast rates, but it should be changed to self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Cypress Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Country-kamer
Slegs verblyf
Brooklyn-kamer
Slegs verblyf
Delft-kamer
Slegs verblyf
Stables Gesinsuite
Selfsorg

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Voorstrek Street, Swellendam, 0674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde58d1a65edc69b6fdc17f16fbb1fc618e075f7c6e33b2a5e2b24e5ee88879aa23d49da7e1a0a4750814acba7de99498af02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Voorstrek Street Swellendam 0674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016517 20.44772
Soek in 'n groter streek