4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cyprus Manor 12 is 'n gesellige selfsorgeenheid in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Mosselbaai.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is onder en is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Bo is daar 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank, 'n Play Station 4 en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder spog die eenheid met 'n lieflike stoep en braaigeriewe.
Die kompleks het veilige parkeeplek vir 1 voertuig en is naby talle winkels, restaurante en die strand. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Cyprus Manor 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Uppercross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang