Cyrildene Guest Rooms
Beskrywing
Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vlooimark. Dis ook net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale lughawe, 10 minute vanaf die middestad en 5 minute vanaf Ellis Park Stadion.
Daar is 3 selfsorgeenhede wat elkeen 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort het. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat goed toegerus is en 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gerus die kristalhelder swembad en die braaigeriewe benut. Daar is 1 parkeerplek per gastekamer. Die weeklikse skoonmaakdiens sluit wasgoed Lughawevervoer kan gereël word.
Kenmerke
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Cyrildene Guest Rooms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |