Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D2 Sea Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 98

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir D2 Sea Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met klein kinders

Skitterend.

Dit was heerlik. Sal graag weer gaan. Die sentrale aircon is 'n lafenis. Plek is baie goed ingerig. Kort net 'n braaitang! Veilig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

D2 Sea Lodge se terugvoer

Hi Jan,

Thank you very much for your review. It is greatly appreciated. New braai tongs are in the unit.

D2 Sea Lodge
Jan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonstel met genoeg spasie.

D2 Sea Lodge is ideaal vir 2 gesinne, daar is genoeg spasie en ook bad- en toiletgeriewe. Die buitetuin is ideaal vir kuier en 'n gesellige braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

D2 Sea Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and for the lovely review. We do hope to accommodate you and your family another time. Karyn

D2 Sea Lodge
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe90801c9ccfb8c3f6324a283da5c81e01cf5d6b4ee46f8217ae65a30f11844167126b46cbc3232bc4d7261cd76e13640c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7217872 31.0881241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem