Da Gama Weg 100 Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 100, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Gama Weg 100 Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met sonpanele wat stapafstand vanaf Jeffreysbaai se strand is.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders of aan 2 volwassenes en 3 of 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en konveksie oondjie. Die woonstel is toegerus met eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die leefarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met DSTV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep bied sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige onderdakparkeerplek vir een voertuig is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Da Gama Weg 100 Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Da Gama-weg 100, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 100, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom