LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palmietfontein Farm | LekkeSlaap
+96

Palmietfontein Farm

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Palmietfontein Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hanlie P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met vriende

Ongeëwenaard as dit by rus, ontspanning en battery-herlaai kom!

Dabchick-kothuis beskik oor alles wat 'n heerlike verblyf verseker, dit is gerieflik ingerig en die kaggel is 'n wonderlike bederf in wintertyd. Wat ons asems weggeslaan het, egter, was die reuse (vermoedelike) pruimboom wat in volle wasem-wit bruidsgewaad die huisie bloeiend verdwerg het! Ons sal dit vir seker weer wil besoek.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Fantasties. Dit is so lekker om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet by Dabchick. Sien julle gou weer. Groete, Dabchick.

Palmietfontein Farm
Christo D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonerlike tyd gehad.

Baie mooi uitsig oor die vallei.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dabchick

Palmietfontein Farm
Sarel H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflike verblyf.

Die entjie uit die dorp is presies waarvoor ek gesoek het. Alles was mooi skoon en alles het gewerk. Tot die weer het saamgespeel sodat ons selfs die kaggel kon aansteek. Sal beslis weer daar oorbly. Die rustigheid van die plaas atmosfeer is wonderlik. Die verblyf het my sommer anders laat voel oor Dullstroom. Die dorp en die omgewing is pragtig. Sal volgende keer net langer moet bly.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Baie Dankie, Ons is baie bly julle het dit geniet by Dabchick.
Sien julle gou weer.
Groete,
Dabchick

Palmietfontein Farm
Julius J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius J
Gesin met klein kinders

Heerlikke kuier saam met gesin.

Baie rustig. Vriendelike personeel.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer by Dabchick te sien.
Groete
Dabchick Cottage

Palmietfontein Farm
Hester S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Saam met vriende

Pragtige uitsig en stilte!

Sien sterre.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet :-) Hoop om julle gou weer te sien.

Palmietfontein Farm
Sonja L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was amazing, lekker geleë en rustig weg van al die rumoer van die dorp.

Dabchick Cottage is baie mooi en lekker geleë. Net ver genoeg buite die dorp weg van die rumoer. Daar is alles wat mens nodig het, en alles is skoon en netjies. Ons het sommer tuis gevoel en sal definitief weer soontoe gaan. Sal volgende keer bietjie langer bly sodat ons tyd het om ook vis te vang.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.
Groete
Dabchick

Palmietfontein Farm
Hilda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, rustige atmosfeer!

Ons as gesin het 'n verrassende verwelkoming gekry. Dis 'n netjiese, skoon en volledig ingerigte plekkie wat jou dadelik laat tuis voel en waar ons as gesin ons batterye heerlik kon herlaai! Dis ook baie lekker geleë en Dullstroom is net om die draai.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Baie Dankie vir die mooi resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Dabchick Cottage

Palmietfontein Farm
Brenda G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation on beautiful surrounds.

We found the cottage more than adequate for our needs and plan to return.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Thank you. See you soon.

Kind regards,
Wilmari

Palmietfontein Farm
Johan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

'n Vreedsame ligging met 'n mooi uitsig, mens kan ongelukkig wel die verkeer op die Lydenburg-pad hoor, maar dis meestal nie regtig hinderlik nie. Die huis is goed toegerus, en ons het ons kort verblyf baie geniet.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Baie Dankie en hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Palmietfontein Farm
Tony K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die weer was sleg, maar wat 'n pragtige plek om te bly.

'n Uitstekende huis met alles wat jy nodig het, insluitend baie hout vir koue weer. 'n Pragtige uitsig oor Dullstroom se grasveld en 'n stil en privaat situasie. 'n Nuwe gasbraai is beskikbaar, asook talle ander elektriese gereedskap. Hierdie plek verdien om besoek te word. Ons het dit as 'n oornagplek gebruik, maar sou graag meer tyd hier wou spandeer. Ek weet nie hoe dit is om in die damme vis te vang nie, aangesien ek nie visvang nie. Voëlkyk in die reservaat kan interessant wees, ongelukkig is ons gedruk vir tyd en kon nie lekker verken nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The weather was lousy but what a lovely place to stay.

A very well appointed cottage with everything you need including plenty of wood for cold weather. A lovely view over the Dullstroom grasslands and a quiet and private situation. A new gas braai is available as well as all other electrical implements. This place deserves to be visited. We used it as a stop-over but would have loved to spend more time here. I don't know what it is like to fish in the dams as I am not into fishing. Birding could be interesting if one travels up the road to the reserve, unfortunately we were pressed for time and didn't manage to scout around too much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Thank you for the feedback, we hope to see you soon.

Kind regards
Wilmari

Palmietfontein Farm
Charlaine E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus!

Ons het heerlik gerus dankie!

Palmietfontein Farm's terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Palmietfontein Farm
Ingla S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om heeltemal af te skakel en te ontspan.

Baie oulike plekkie. Afgeleë en rustig, maar tog nie te ver van Dullstroom nie. Mooi skoon en netjies. Meer as genoeg hout vir die kaggel. Dankie ook vir die verwarmer in die slaapkamer.

Robert M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf en ligging.

Dabchick Cottage is op 'n baie mooi plaas net buite die dorp, die plek is mooi toegerus met alles wat nodig is, die matras op die dubbelbed moet wel vervang word.

Michael F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael F
Gesin met klein kinders

Baie mooi, net en alles wat 'n mens nodig het.

Die ligging is baie naby aan Dullstroom, baie mooi en sal definitief aanbeveel.

Vanessa V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Lieflike verblyf in natuur, gerieflik naby aan Dullstroom, alles silwerskoon en gerieflik. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan.

Maryna O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en lekker privaat.

Dabchick Cottage is vir my die ideale plek as jy wil rus.

Dalene V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend

Ons het Mpumalanga al kruis en dwars deur reis en by verskeie selfsorg eenhede oorgebly. Hierdie was vir ons egter teleurstellend. 1. Die stoep stel was vuil en daar was nêrens tafeldoek/ plekmatjies. 2.Geen lig op dek, so kon ons nie saans daar braai. 3. Braaier in baie swak toestand. 4. Geen bak/pan om iets in oond te maak. 5. Letterlik twee eetlepels verdunde skottelgoed wasmiddel vir die naweek - het ons eie Saterdag gaan koop. 6. Hout vir kaggel klam en was dit groot gesukkel om vuur aan die gang te kry. 7. Geen gordyn of blinding voor badkamervenster. 8. Stortvloer in baie swak kondisie. 9. Damme vir visvang oorkant besige deur-pad. 10. By al die selfsorg eenhede waar ons al vertoef het, het eienaars darem kom groet en vasgestel of als in orde is en of iets kort - by Dabchick het niemand navrae gedoen. Het persoonlike interaksie van die eienaars gemis.

Palmietfontein Farm's terugvoer

Hi Dalene, thank you for your review and our sincere apologies that you didn't enjoy your stay. I will attend to the issues you noted. We were in Mozambique over the duration of your stay, hence not being around.

Palmietfontein Farm
Marle G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid op die plaas.

Knus huisie op 'n plaas net buite Dullstroom met mooi sonsondergange en beeste wat kom water drink reg voor die huisie. Ons het te lekker gekuier met 'n glasie wyn voor die kaggel in die aande. Regtig 'n oulike plekkie en sal beslis weer teruggaan.

Ronel H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende en rustige atmosfeer.

Ons het heerlik gerus dit was net jammer dat die damme so ver vanaf bestemming was. Anders was dit perfek.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Plaas, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZDE0YmJiLWMxZTMtNGUwMi1hY2IxLTUxYmY2OTUxZGQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R540 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.37143853153 30.135139996462
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!