+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tobie V
1 nag
5.0
Jan 2026

Groot huis in Beaufort-Wes. Die huis is groot en netjies. Die beddegoed en handdoeke is nuut. Of jy een is of 'n groep, jy kry die hele huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag
5.0
Des 2025

Weereens heerlik gebly en alles tot ons beskikking. Dagbreek is sentraal geleë en veilig. Genoeg blyplek vir 'n groot familie en alles wat mens kan benodig is beskikbaar in die huis. Lugversorging het ons gered nadat ons in temperature van 39 grade daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderful. Wonderful, clean, comfortable with air cons, rooms and kitchen are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Dagbreek het aan al ons behoeftes voldoen en ons kan dit beslis aanbeveel. Dagbreek het aan al ons vereistes gedoen. Dit is weg van die hoofroetes af en heerlik stil. Die groot huis is ideaal vir gesinne wat reis of dalk klein groepies. Hoewel dit 'n ou huis is, was alles netjies en skoon en skep dit 'n warm en huislike gevoel. Ons het die hele huis net vir onsself gehad. Dit is volledig toegerus, en die lugversorging het ons lewens gered. Ons is persoonlik deur Seffie ontvang en hy het ons rondgewys. Selfs toe ons noodgedwonge ons datum moes wysig, het Dagbreek ons dadelik geakkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Het 1 nag oorgebly. Geen probleme. Dit is 'n ruim huis met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Gerber W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

In die toekoms sal ons altyd daar gaan bly. Ons was aangenaam verras om die huis te sien, baie netjies, skoon en groot spasie. Die gasheer was ook baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Great. We had a very pleasant stay and were greeted with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker gebly en geslaap. Die huis was skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Bo verwagting met al die fasiliteite wat nodig is vir 'n moeg reisiger. Die verblyf was vir een nag, maar die wat ons gekry het was meer as wat ons verwag het. My motorvoertuig was vuil van ons reis en ek kon dit selfs was, nie iets wat jy oorals kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 131 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang