Dainfern K Luxe Apartment
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clairwood-straat 149, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R810R648 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dainfern K Luxe Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel in die Dainfern Square-winkelsentrum in Fourways, Sandton. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. In die oopplan-leefarea is daar 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube, ens. Let daarop dat gaste hulle eie intekenbesonderhede moet gebruik. Onbeperkte WiFi met 'n klein UPS-rugsteunstelsel word voorsien.
Gaste het ook toegang tot 'n bekoorlike binnehof en veilige parkeerplek. Of gaste vir sake of vakansie reis, dié woonstel verseker gerieflike verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Dainfern K Luxe Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Afeez Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Clairwood-straat 149, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clairwood-straat 149, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng
- Geen kinders onder 18