LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daisy Darling B&B | LekkeSlaap
+39

Daisy Darling B&B

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 26 Okt 2020 tot 28 Feb 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daisy Darling B&B is aan die einde van die stil Hoofweg in die bekoorlike Swartland-dorpie, Darling geleë. Dit is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede wat Darling uniek maak.

Dié huis is 118 jaar oud met outydse sjarme en moderne geriewe. Daar is 3 groot en suite-slaapkamers wat eenvoudig en elegant gemeubileer is met gemaklike koninggrootte-beddens, topgehalte-katoenlinne en van Fran, jou gasvrou, se kuns. Geriewe in elke kamer sluit gratis WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Groot, verwelkomende en gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, bied toegang tot die slaapkamers. Die sitkamer se mure bied die perfekte plek om kuns uit te stal en Fran en ander plaaslike kunstenaars word daar uitgestal. Daar is 'n biblioteek met verskeie musiek en films, asook 'n swembad buite.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Daisy Darling B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoofweg 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Daisy Darling B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
was R950
Vanaf R808
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR54aXEhcd0ML0pkcBYQ4K0V00JL4ECwpaiChEV1cM6Mnph1JTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R808  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 9 Main Road Darling 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.37475 18.37791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!