LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dajana 1 | LekkeSlaap
+13

Dajana 1

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dajana 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Venicia T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venicia T

Verblyf is baie skoon en netjies. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Eienaar is baie behulpsaam. Ek sal hulle definitief aanbeveel en weer by hulle boek.

Ligging van Dajana 1 is baie grieflik. Dit is naby 'n vulstasie en n supermark. Dit is loopafstand vanaf die strand. Die woonstel word aangetref in 'n veilige area met baie behulpsame en vriendelike bure. Die verblyf is skoon en netjies. Hulle voorsien aan meer as net jou basiese behoeftes. Ons voel uitgerus en ontspanne. Ons sinoniem wat ons sal gebruik is indrukwekkend. Ons sal in die vervolg weer by hulle boek en aanbeveel dat ander mense ook sal.

Kobus C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met vriende

Dit was 'n droom vakansie.

Die akkommodasie het ons vier ideaal gepas. Dit was heerlik om op die balkon te sit en oor die see te kyk. Dis 'n gemaklike afstand van die see af. Die vriendelikheid van almal in die kompleks het ons opgeval. So, ook die wyse waarop Marius die probleem wat ons met die voetgangerhek gehad het, hanteer het. Dit het ons so tuis laat voel met iemand wat op dienslewering ingestel is. Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Dit alles vir 'n bekostigbare prys. Ek sal Dajana 1 met groot graagte aanbeveel.

Dajana 1's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer opreg. Bly julle het lekker gebly en ons kon help waar nodig.

Dajana 1
Vanaf
R499
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R499
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8cIYog5IH9QCfXiFUsaJhWKdOBFdrNFfwGmtGzJqG7SjFnyhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499  per nag(plek vir 6) 2 5 1 5 Marine Drive , Unit 1 Dajana Unit 1 Dajana 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.858909 30.370974
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!